Padongelukkefonds gee nalatigheid toe in motorongeluk-eis

October 23 2014

Marais Basson het weer 'n groot mylpaal in die Hooggeregshof behaal.

Aangeheg 'n koerantberig met betrekking tot die skikking van 'n motorongeluk-eis teen die Padongelukkefonds en Motorsport Suid-Afrika.

Die saak teen Motorsport Suid Afrika is teruggetrek nadat die Padongelukkefonds 100% nalatigheid toegegee het.

malupe_stols_2.pdfmalupe_stols_2.pdf